Testamonials
Testimonials
“Altyd bereid om te help met navrae. Uitstekende vlak van tegniese kennis ! Groot verskeidenheid van dienste in een firma. Aangename mense in firma!” – Antonie
“Alberto Prins Accountants provides tax advice to and compiles the financial statements for the VinPro Group. Their work is outstanding, on time and they are always willing to go the extra mile for their clients.” – Vinpro – Wise
“CPR is ‘n organisasie wat goeie dienslewering hoog op prys stel. Die klient is gewaarborg dat finansiele state te alle tye professioneel en met groot konfidensialiteit hanteer sal word. Personeel by CPR reageer hulpvaardig en flink op alle versoeke en navrae en is bereid om die ekstra myl te stap. Goeie plattelandse waardes is steeds in plek en die klient word as ‘n individu met unieke behoeftes hanteer. CPR doen die laaste 14 jaar rreds my state – ek kan hulle dienste met groot vrymoedigheid aanbeveel.” – Carpe Diem Recruitment
“Deesdae voel ‘n mens net meer en meer soos ‘n nommer! Jou bankbestuurder bestaan nie eens meer nie! Gelukkig is daar nog diensverskaffers wat jou persoonlike aandag gee en nuttige advies oor sake waarvan jy onbewus was.” – Boland Wine
“The qualities which forms the corner stones of Christo Prins Rekendienste is what is needed in today’s society – ethical, trustworthy, honest, professional, efficient, accurate – qualities which are always offered with a smile and which is rare in the cold and not so personal world of accounting.” – Brits & Matthee Attorneys
“Ons werk nou reeds etlike jare met Alberto Prins Rekendienste, waartydens die maatskappy en personeel altyd professioneel en stiptelik optree en reageer op versoeke. Ons ervaring is dat Albert Prins pro-aktief optree met betrekking tot ons maatskappy se belange, effektiewe struturering en instaat is om die belange van die aandeelhouers te integreer met ‘n langtermyn persoonlike en boedel beplanning.” – Merlox (Pty) Ltd”